Members
-
Johann Brand
'n Baie Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar word al my Facebook maatjies toegewens. Mag die Vrede en Vreugde van Kersfees vir julle dit 'n ware Christusfees maak. Mag Sy liefde julle toevou en vir julle 'n werklikheid wees in 2011. Groete!!